As written by Rozaane Grant, student:

Eerstens wil ek u aandag vestig dat ons as Ikusasu studente was op die 14de April 2015 by die Rhodes fabriek in Tulbagh gelee. Daar het ons verskeie kennis op gebou waardat hulle baie produkte produseer en die verloop van die prosesse geaanskou het.

Dit was onvoorwaardelik ‘n goeie ervarings wat ons opgebou het. Gedurende November produseer hulle net perskes. Hulle werk in verskeie seisoene en tydperke. Hulle produkte is van uiters ‘n hoe kwaliteit waarde geskik. Die verloop van proses hoe dinge verloop is uiters van hoe kwaliteit geskik en die masjienerie hoe hulle te werke gaan.

Daar is meer as 2500 werkers elke seisoen. Die fabriek het ook sy permanente wekers en ook tydelike periode werkers wat gedurende die seisoene werk. Die fabriek het sy eie labatorium in the fabriek geinstaleer ook waar die produkte se kwaliteit getoets word.

Write a comment:

*

Your email address will not be published.

© 2014 Ikusasa School of Cooking
Top
Site designed by
English